Hoofleiers Volkie Raad. Hoër Volkskool Heidelberg in Gauteng kondig met trots hul nuutverkose Hoofdleiers van die Volkie-Raad vir 2023 aan.
- Hoofseun en -dogter: Dian La Grange en Dené Pieters.
- Onderhoofseun en -dogter Akademie: Daniel Jordaan en Marli van Tonder.
- Volkies Onderhoofseun en -dogter Kultuur: André Sprong en Liane Grundling.
- Onderhoofseun en -dogter Sport: Hansie Strydom en Simoné Moll.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf