Hoër Volkskool Heidelberg. Hoër Volkskool Heidelberg het die koshuislede bekend gemaak wat verkies is tot die Koshuisraad vir 2023. “Baie geluk en mag julle in julle 2023 termyn net van krag tot krag gaan.”
Die volgende leerders is verkies:
Dogters:
- Carli Hanke
- Zené vd Merwe
- Andione Bezuidenhout
- Hester Rossouw
- Hoofdogter is Geané le Roux.
Seuns:
- Joshua Booysen
- Armand Jubber
- Joshua Munro
- Daniel Munro
- Lian Pelzer
- Hoofseun is Janco Coetzer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf