)

Drama – BVHS leerders hou Toneelfees

Drama – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul debuut gemaak in ‘n drama produksie. Die naam van die drama was: Paradysstraat – ‘n Komedie met skop!

Wian Burger, Onderhoofseun en Hokkiekaptein van BVHS het gesê dat dit vir hom die hoogtepunt van sy matriekjaar was! Saam met hom in die produksie was die Hoofseun en Onderhoofmeisie. Hulle het almal hul debuut in dié drama produksie gemaak.

Al die leerders was besonders veelsydig wat duidelik te sien was, in hierdie opwindende stuk!

Die volgende prestasies is tydens hierdie FAK-toneelfees behaal:

  • Jana Muller – Brons (spel)
  • Monique Crause – Silwer (spel)
  • Elouise Snyman –  Silwer (spel)
  • Mieke Grové – Silwer (spel)
  • Piet Botha – Silwer (klank)
  • Martelise Hattingh – Brons (verhoogbestuur)
  • Lana-Mari Hattingh – Brons (verhooghulp)
  • Sulé Strydom – Brons (verhooghulp)
  • Lana-Mari Hattingh- Brons (spel)
  • Sulé Strydom- Brons (spel)
  • Martelise Hattingh -Brons (spel)
  • Elana Basson – Silwer(spel)
  • Ansuné Schutte – Silwer(beligting)
  • Megan Haward – Brons (beligtingsontwerp)
  • Cornel Craven – Silwer (dekor), Brons (hulpregie) en Brons vir (beligtingsontwerp)
  • Barend de Klerk – Silwer (klank)
  • Ensemble- Brons (almal betrokke) 
  • Produksie – Brons
  • Tegniese Aspekte – Silwer 
  • Alta Rall – Silwer (dekor)
  • Alta Rall – Brons (Regie)
  • Wian Burger – Goud (spel) en ook die derde beste akteur tydens die streeksfees.
  • Paradysstraat –  Goud (Beste Komedie tydens streeksfees)

ATKV-tienertoneel:

  • Megan Haward – Brons (beligting)
  • Ensemble – Brons (almal in die groep)
  • Wian Burger – Silwer (spel)
  • Piet Botha – Silwer (klank)
  • Lana-Mari Hattingh – Silwer (verhooghulp)
  • Tersie van Jaarsveldt – Silwer (verhoophulp)
  • Martelise Hattingh – Silwer (verhoogbestuur)
  • Sulé Strydom – Silwer (verhoogbestuur)

En die grootste prestasie van alles? Om te sien hoe leerders wat nog nooit vantevore enige drama-opleiding gehad het nie, ontpop op die verhoog.

Drama

Drama – Learners from Bethlehem Voortrekker High School made their debut in a drama production. The name of the drama is: Paradise Street – A comedy with kicks!

Wian Burger, Deputy Head Boy and Hockey Captain of BVHS said that for him it was the highlight of his matric year! Accompanying him in the production was the Head Boy and Deputy Head Girl. They all made their debut in this drama production.

Voor: Terese Scheepers, Monique Crause, Jana Muller
Agter: Dawie Maree, Wian Burger

More school news: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Photos supplied

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal