)

DASA Kontemporêr – Hoër Volkskool Heidelberg presteer

DASA Kontemporêr. Twee leerders van Hoër Volkskool Heidelberg, Anneke Els in Graad 8 en Lauriska Els in Graad 10, het beide hul DASA Kontemporêr vlak 4 en 5 eksamens met lof geslaag. DASA medals het hul A+++ en A++ ontvang. Anneke en Lauriska het ook aan die DASA Awards deelgeneem waar hulle as goud- en diamant item wenners wegstap vir Klassiek, Nasionaal en Kontemporêr.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://volkies.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal