)
Danskompetisie – Chelsea Joubert blink uit

Danskompetisie – Chelsea Joubert. ‘n Graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville het deelgeneem aan ‘n danskompetisie. Die Free State Dance Awards se finale kompetisie het op Saterdag, 11 Mei…

Intermediate Foundation – Hoër Volkskool Heidelberg leerder presteer

Intermediate Foundation. Liané du Plessis van Hoër Volkskool Heidelberg, het uitsonderlik presteer tydens haar Intermediate Foundation ballet eksamen in Pretoria. Sy het 88% vir haar eksamen behaal. Liané behaal ook…