)

American Academy of Ballet – AHMP leerder ontvang beurs

American Academy of Ballet. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Graad 8 leerder, Lisa Kleu, is gedurende die Novembr eksamen genooi vir ‘n oudisie by die American Academy of Ballet in New York.

Die oudisies word in 18 lande aangebied. In Suid-Afrika is oudisies ook in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad aangebied. Ballerinas word beurse aangebied om in New York by die Summer School of Excellence gedurende Julie 2024 te dans.

Lisa het ‘n beurs ontvang om volgende jaar in New York by die American Academy of Ballet te gaan dans.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://ahmp.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal