)
Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe – AHMP presteer

Oopwater-swem: Nasionale Kampioenskappe. 🏊‍♀️ Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. Daniëlla Müller het ’n uitmuntende prestasie gelewer by die Suid-Afrikaanse Oopwater-swem Nasionale Kampioenskappe wat in Jeffreysbaai plaasgevind het. Sy het 9de geëindig…

Nasionale Somerskolespele – AHMP dogters in Gautengspan

Nasionale Somerskolespele. AHMP-dogters blink uit by Nasionale Somerskolespele. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kan met trots aankondig dat drie van hul talentvolle sagtebaldogters onlangs hul merk gemaak het op nasionale vlak.…

Gauteng Consumer Studies Olympiad – AHMP se Amélie Meyer 3de

Gauteng Consumer Studies Olympiad. 🎉 Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria vier uitnemendheid! Amélie Meyer, leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het haar merk gemaak as ’n ware Affie-ster! 🌟 In Gauteng…

Bergfietsnuus – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria blink uit

Bergfietsnuus. 🚴‍♀️ Bergfietsnuus van AHMP – Meisies wat die berg tem! Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se bergfietspan het weereens gewys waarom hulle aan die spits van skolefietsry staan! By…

AHMP Gholf Presteer – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

AHMP Gholf Presteer. 🏌️‍♀️Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Gholfspan Skitter op Nasionale Verhoog! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) het weer bewys hoekom hulle as een van die top sportskole in die…

Nasionale Redenaarskompetisie – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pta

Nasionale Redenaarskompetisie. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se redenaars skitter op nasionale vlak! Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria vier met trots die uitnemende prestasies van hul talentvolle redenaars wat hul stemme,…

Pierneef Kunstefees – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Pierneef Kunstefees. Kultuurprestasie van formaat! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is ongelooflik trots op Sandré van Heerden (Graad 9) wat uitmuntend presteer het by die Pierneef Kunstefees! Sandré se talent en…

O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan – AHMP

O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan. Vyf Affies is gekies vir die O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan! Die span gaan in Julie Suid-Afrika se beste by die Nasionale Kampioenskappe aandurf. Die Affies-spanlede is:…

Dink of Sink Debatskompetisie – AHMP

Dink of Sink Debatskompetisie. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria debat het hierdie jaar uitgeblink by die jaarlikse Dink of Sink Debatskompetisie. Een van die skool se junior spanne het as naaswenners…

Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe – AHMP atlete presteer

Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe. Sewe swemmers van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het aan die gesogte Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe by LC de Villiers deelgeneem. Die kampioenskap het 780 swemmers van…

Akademie jeuguitruilprogram – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Akademie Jeuguitruilprogram. Amé Pienaar, leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, was in Duitsland waar sy deelgeneem het aan die Duitse Akademiese Jeuguitruilprogram. Tussen November 2024 en Januarie 2025 het Amé…

Gauteng-Noord Tennis – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Gauteng-Noord Tennis. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kondig met trots aan dat vyf van hul tennisspelers in die Gauteng-Noord Tennis se spanne opgeneem is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ahmp.co.za/ Foto verskaf

Waterpolo – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Waterpolo. Die afgelope naweek het die Affies-dogters se waterpolo span hul skool met trots verteenwoordig tydens die Inspired Cup by Reddam Bedfordview. Hierdie toernooi het die span ’n waardevolle geleentheid…

Sagtebal Provinsiale toernooi – AHMP leerders in All Stars span

Sagtebal Provinsiale toernooi. Na afloop van die afgelope Sagtebal Provinsiale toernooi in KZN is daar sewe Affies wat die All Stars 0/15 span gehaal het. Die dogters het ook individuele…

AHMP Matrieks 2023 – AHMP neem spesiale afskeid van matrieks

AHMP Matrieks 2023. “Daar is geen geld wat ooit oomblikke soos hierdie van die AHMP Matrieks 2023 sal kan koop nie. Hierdie spontane gebaar van die 2023 matriek-ouers sal my…

American Academy of Ballet – AHMP leerder ontvang beurs

American Academy of Ballet. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Graad 8 leerder, Lisa Kleu, is gedurende die Novembr eksamen genooi vir ‘n oudisie by die American Academy of Ballet in New…

SA Netbal Kampioenskappe – AHMP span Gauteng kampioene

SA Netbal Kampioenskappe. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se o.17-netbalspan is gekroon as Gauteng Kampioene! Daarmee is hulle nou oppad na die SA Netbal Kampioenskappe. AHMP spog nie net met vier…

Pretoria Eisteddfod – AHMP se engele slaan asems weg

Pretoria Eisteddfod. AHMP se engele het gister, tydens die Pretoria Eisteddfod, asems weggeslaan. Die Juniors het ‘n A++ behaal en is gekroon as die kategoriewenner van die afdeling Minder Ervare…