)

Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe – AHMP atlete presteer

Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe. Sewe swemmers van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het aan die gesogte Vlak 3 Distrik Swemkampioenskappe by LC de Villiers deelgeneem. Die kampioenskap het 780 swemmers van verskeie provinsies asook spanne uit Namibië, Botswana en Zambië gelok.

AHMP swemmers se uitslae:

  • Abigail van Dyk (Graad 11, 17-19 jaar) – Goud – 50m Rugslag; twee persoonlike beste tye en 2 finale (50m en 100m Rugslag)
  • Anika Lamprecht (Graad 8, 13 jaar) – Silwer – 50m Rugslag en 100m Vryslag; Brons – 50m Vryslag; Drie persoonlike beste tye en 4 finale
  • Annik Battheu (Graad 12, 17-19 jaar) – Silwer – 50m Vlinderslag; Brons – 100m Vryslag en 100m Vlinderslag; Twee persoonlike beste tye en 5 finale
  • Danaleigh Swanepoel (Graad 10, 16 jaar) – Goud – 100m en 200m Rugslag; Vyf persoonlike beste tye en 5 finale
  • Isobelle Vlok (Graad 8, 13 jaar) – Twee persoonlike beste tye en 3 finale
  • Josslyn Gauldie (Graad 12, 17-19 jaar) – Brons – 50m Borsslag; Sewe persoonlike beste tye en 3 finale
  • Jeane Smith (Graad 9, 14 jaar) – Drie persoonlike beste tye.
Anika Lamprecht, Annik Battheu, Danaleigh Swanepoel
Josslyn Gauldie, Jeane Smith, Isobelle Vlok

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://ahmp.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal