Dink of Sink Debatskompetisie. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria debat het hierdie jaar uitgeblink by die jaarlikse Dink of Sink Debatskompetisie.
Een van die skool se junior spanne het as naaswenners in die Gauteng-provinsie uitgetree. Hierdie spanlede is Carlien Wolmarans, Hanri Hermann en Neyla Dirker.
Die senior span wat bestaan uit Carlien Wolmarans, Hanri Hermann en Neyla Dirker en Mikayla de Jongh het die finaal van die provinsiale kompetisie gewen en neem in September aan die landsfinaal deel.


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








