)
Unieke Affie-Verhaal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Unieke Affie-Verhaal. Drie sussies, drie keer leierskap, ’n nalatenskap vir altyd. By ’n skool met 105 jaar se trotse tradisie gebeur daar soms iets só besonders dat dit vir altyd…

AHMP Gholf Presteer – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

AHMP Gholf Presteer. 🏌️‍♀️Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Gholfspan Skitter op Nasionale Verhoog! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) het weer bewys hoekom hulle as een van die top sportskole in die…

O.21 Protea Netbal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

O.21 Protea Netbal. Oud-Affies Skitter op Nasionale Verhoog! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (Affies) vier met trots die uitsonderlike prestasies van twee van hul oud-leerders. Jamie Matfield en Bianca Lubbe is…

Telkom Netball Champs – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Telkom Netball Champs. Affie-netbal skitter op nasionale vlak! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se eerstespan-kaptein, Kristi Koekemoer, en onder-kaptein, Arette Burger, is opgeneem in Netbal Suid-Afrika se o.19-oefengroep tydens die Telkom…

SA Top 35-netbalspan – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

SA Top 35-netbalspan. Milan Engelbrecht blink uit op nasionale vlak! 🇿🇦 Milan Engelbrecht, ’n talentvolle leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het haar plek tussen Suid-Afrika se voorste jong netbalspelers…

Tennis-triomf – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Tennis-triomf. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria behaal Tennis-triomf. Baie geluk aan Jessé de Villiers, graad 9 leerder van AHMP wat vanoggend, Dinsdag 1 Julie, as wenner van die Tshwane Winter Tennistoernooi…

Pierneef Kunstefees – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Pierneef Kunstefees. Kultuurprestasie van formaat! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is ongelooflik trots op Sandré van Heerden (Graad 9) wat uitmuntend presteer het by die Pierneef Kunstefees! Sandré se talent en…

Wildeklawer Netbal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wildeklawer Netbal uitslae. Die Affies se 1ste netbalspan het hul staal gewys tydens die Wildeklawer-Netbal toernooi deur ses strawwe groepswedstryde te speel. Hulle behaal vier indrukwekkende oorwinnings teen Shaymoya, Hoërskool…

Dink of Sink Debatskompetisie – AHMP

Dink of Sink Debatskompetisie. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria debat het hierdie jaar uitgeblink by die jaarlikse Dink of Sink Debatskompetisie. Een van die skool se junior spanne het as naaswenners…

St Mary’s Hockey Festival – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

St Mary’s Hockey Festival. AHMP se eerste hokkiespan het aan die St Mary’s Hockey Festival deelgeneem en soos ware wenners uit die stryd getree. Groepwedstryde: Uitspele: Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria…

Affie Atletiek – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie Atletiek. Die Affie atletiek span het oor die afgelope naweek aan een van die lekkerste byeenkomste op die Affie-atletiekkalender in Nelspruit deelgeneem. Skole wat deelgeneem het was AHS, Afrikaanse…

Akademie jeuguitruilprogram – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Akademie Jeuguitruilprogram. Amé Pienaar, leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, was in Duitsland waar sy deelgeneem het aan die Duitse Akademiese Jeuguitruilprogram. Tussen November 2024 en Januarie 2025 het Amé…

Sagtebal 2024 – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Sagtebal 2024. Affies het aan die Inter-streeks Provinsiale Sagtebal 2024 toernooi deelgeneem. Na afloop van die toernooi is die volgende dogters beloon vir uitmintende prestasies: Verkies tot die “All Stars”…

Gauteng-Noord Tennis – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Gauteng-Noord Tennis. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kondig met trots aan dat vyf van hul tennisspelers in die Gauteng-Noord Tennis se spanne opgeneem is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ahmp.co.za/ Foto verskaf

Top ruitersportspan nasionaal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Top ruitersportspan nasionaal. Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) se ruitersportspan het ’n fenomenale prestasie behaal deur as die top-ruitersportspan nasionaal vir 2024 deur Sanesa aangewys te word. Hierdie gesogte…

Waterpolo – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Waterpolo. Die afgelope naweek het die Affies-dogters se waterpolo span hul skool met trots verteenwoordig tydens die Inspired Cup by Reddam Bedfordview. Hierdie toernooi het die span ’n waardevolle geleentheid…

Sagtebal Provinsiale toernooi – AHMP leerders in All Stars span

Sagtebal Provinsiale toernooi. Na afloop van die afgelope Sagtebal Provinsiale toernooi in KZN is daar sewe Affies wat die All Stars 0/15 span gehaal het. Die dogters het ook individuele…

AHMP Matrieks 2023 – AHMP neem spesiale afskeid van matrieks

AHMP Matrieks 2023. “Daar is geen geld wat ooit oomblikke soos hierdie van die AHMP Matrieks 2023 sal kan koop nie. Hierdie spontane gebaar van die 2023 matriek-ouers sal my…

American Academy of Ballet – AHMP leerder ontvang beurs

American Academy of Ballet. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Graad 8 leerder, Lisa Kleu, is gedurende die Novembr eksamen genooi vir ‘n oudisie by die American Academy of Ballet in New…

Affie Artes Gala aand – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Affie Artes Gala aand. Die Affie-Artes Gala-aand was gister-aand, Donderdag 24 Augustus, aangebied. Die dogters en die seuns van AHS het die gehoor met ‘n wye verskeidenheid vertonings beïndruk. Daarna…

SA Netbal Kampioenskappe – AHMP span Gauteng kampioene

SA Netbal Kampioenskappe. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se o.17-netbalspan is gekroon as Gauteng Kampioene! Daarmee is hulle nou oppad na die SA Netbal Kampioenskappe. AHMP spog nie net met vier…

Pretoria Eisteddfod – AHMP se engele slaan asems weg

Pretoria Eisteddfod. AHMP se engele het gister, tydens die Pretoria Eisteddfod, asems weggeslaan. Die Juniors het ‘n A++ behaal en is gekroon as die kategoriewenner van die afdeling Minder Ervare…

Affies Netbaltoernooi – Hoë oktaan netbal, drama en opwinding

Affies Netbaltoernooi. Affies se Prestige Netbaltoernooi het tot ‘n einde gekom. Die netbaltoernooi van 2023 sluit af met hoë oktaan netbal, drama en opwinding en goeie netbal wat lanklaas gesien…