)

Affies Netbaltoernooi – Hoë oktaan netbal, drama en opwinding

Affies Netbaltoernooi. Affies se Prestige Netbaltoernooi het tot ‘n einde gekom. Die netbaltoernooi van 2023 sluit af met hoë oktaan netbal, drama en opwinding en goeie netbal wat lanklaas gesien was!

Kenmerkend van Affies se netbaltoernooi is die samesyn, plesier om netbal te speel en tyd saam met vriendinne te geniet en nuwe vriende te maak.

Die uitslae lyk soos volg (slegs die top 5 skole van elke ouderdomsgroep word genoem):

FINALE UITSLAG 0/14 (Posisie en skool).

  • 1. AHMP (1)
  • 2. AHMP (2)
  • 3. Hoërskool Durbanville
  • 4. Hoërskool Stellenberg
  • 5. Hoërskool Pietersburg

FINALE UITSLAG 0/15 (Posisie en skool).

  • 1. Durbanville
  • 2. Stellenberg
  • 3. Heidelberg
  • 4. Hoërskool Windhoek
  • 5. Dr. EG Jansen.

FINALE UITSLAG 0/16 (Posisie en skool)

  • 1. Garsfontein
  • 2. Durbanville,
  • 3. AHMP (1)
  • 4. Stellenberg,
  • 5. Dinamika.

FINALE UITSLAG 0/17 (Posisie en skool)

  • 1. AHMP (1)
  • 2. Zwartkop
  • 3. Rustenburg
  • 4. Durbanville
  • 5. Heidelberg.

FINALE UITSLAG 0/19 (Posisie en skool)

  • 1. AHMP1
  • 2. Garsfontein
  • 3. Durbanville
  • 4. Jim Fouché
  • 5. Rustenburg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://ahmp.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal