Pretoria Eisteddfod. AHMP se engele het gister, tydens die Pretoria Eisteddfod, asems weggeslaan. Die Juniors het ‘n A++ behaal en is gekroon as die kategoriewenner van die afdeling Minder Ervare Kore.
Die Blou Engele plaas die kersie op die koek. Daardie engelstemme behaal ‘n A++ en is kategoriewenner van die Ervare Kore: Meisies.
Die Blou Engele is ook die algehele wenner van Pretoria Eisteddfod!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf