
Tennis-triomf. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria behaal Tennis-triomf.
Baie geluk aan Jessé de Villiers, graad 9 leerder van AHMP wat vanoggend, Dinsdag 1 Julie, as wenner van die Tshwane Winter Tennistoernooi aangewys is!
Jessé en Diane de Jager (graad 10) het boonop saam die dubbelsafdeling ook gewen — ’n uitmuntende prestasie wat hul talent en spanwerk ten volle beklemtoon!
AHMP is ongelooflik trots op julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor