Affie Artes Gala aand. Die Affie-Artes Gala-aand was gister-aand, Donderdag 24 Augustus, aangebied. Die dogters en die seuns van AHS het die gehoor met ‘n wye verskeidenheid vertonings beïndruk. Daarna is talle trofeë aan die kategoriewenners uitgedeel.
Die Junior Victrix Atrium wenners:
- 3 de plek – Christi de Kock
- 2 de plek – Serah-Anne le Roux
- 1ste plek – Mia Schabort
Die Senior Victrix Atrium wenners is:
- 3 de plek – Cara Breytenbach
- 2 de plek – Anjené Jacobs
- 1ste plek – Olivia Lubbe
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Fotos: Juffrou Natalie Goetsch