)

AHMP Matrieks 2023 – AHMP neem spesiale afskeid van matrieks

AHMP Matrieks 2023. “Daar is geen geld wat ooit oomblikke soos hierdie van die AHMP Matrieks 2023 sal kan koop nie. Hierdie spontane gebaar van die 2023 matriek-ouers sal my ewig by bly. Besef net opnuut hoe oneindig bevoorreg ek is om op hierdie stadium van my lewe te wees waar ek is. Alle eer aan die Skepper.

Affie wees kan eenvoudig nie gedefinieer word nie, dit is ‘n leefwyse wat net beleef kan word. Slegs dan verstaan mens wat die “siel” van hierdie skool is. Die klas van 2023 het soveel liefde uitgestraal en ons almal opnuut daaraan herinner dat ons ‘n “familie” is. Dankie aan elke ouer, broer, suster, ouma, oupa wat kom sing het, dit word opreg waardeer.”Juffrou Marna Jordaan 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://ahmp.co.za/

Video verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal