Fichies Krieket. Die kaptein van Fichies Krieket se 1ste span, Eben Botha, het bewys dat hy een van die bestes is in die sentrale streek.
Eben Botha het die tweede meeste hoeveelheid lopies in hierdie jaar se FPL vir o19s aangeteken. Tydens hierdie toernooi word al die top krieketspelers van reg oor die sentrale streek gekies.
Eben het ook in Januarie vanjaar die vinnigste 50 lopies ooit van slegs 11 balle aangeteken! (Video hiernaas)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Video verskaf
Become a Sponsor








