)
50-Beurt Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark

50-Beurt Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10…

SA 20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Fichardtpark

SA 20 Krieketreeks. HoĆ«rskool Fichardtpark het gister die SA 20 Krieketreeks afgeskop met ‘n reuse oorwinning teen HTS Louis Botha. Fichies het die loot gewen en besluit om eerste te…

Vrystaat Krieketproewe – HoĆ«rskool Fichardtpark

Vrystaat Krieketproewe. Vier van HoĆ«rskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem. Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg: Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse…

Provinsiale Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark

Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van HoĆ«rskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. š—¢.šŸ­šŸ² Motheo Krieketspan š—¢.šŸ­šŸµ Motheo Krieketspan Meer…

Merensky Krieketweek – HoĆ«rskool Fichardtpark

Merensky Krieketweek. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het HoĆ«rskool Brandwag, Benoni, gepak in ‘n wedstryd tydens die Merensky Krieketweek. Brandwag wen die loot en besluit om te boul op ā€˜n moeilike blad.…

Fichies Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark kaptein skitter

Fichies Krieket. Die kaptein van Fichies Krieket se 1ste span, Eben Botha, het bewys dat hy een van die bestes is in die sentrale streek. Eben Botha het die tweede…

SA Platteland Krieketspan – Fichies spelers na IndiĆ«

SA Platteland Krieketspan. Die ses Fichie Provinsiale krieketspelers het hulle toernooie onoorwonne afgesluit. Die ses spelers is Stian Kruger, Davyd Oosthuizen (o/15), Eben Botha, Ulrich Campher en Willie Volschenk (0/19).…

Kookwater Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark O.19A vs HTS O.19A

Kookwater Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se O.19A krieket span het die rekordboeke herskryf met hul kookwater krieket tydens hul wedstryd teen HTS Louis Botha. HoĆ«rskool Fichardtpark het eerste die kolf opgeneem…

Motheo Krieket – Eben Botha van Fichies in O.16 span

Motheo Krieket. Eben Botha van HoĆ«rskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo 0/16 krieketspan. Hy neem deel aan die Vrystaat-week wat van 6 tot 8 Oktober in Bloemfontein plaasvind. Motheo…