Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van Hoërskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem.
𝗢.𝟭𝟲 Motheo Krieketspan
- Davyd Oosthuysen
- Diederick de Vos
𝗢.𝟭𝟵 Motheo Krieketspan
- Eben Botha
- Stian Kruger
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









