)
Provinsiale Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark

Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van HoĆ«rskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. š—¢.šŸ­šŸ² Motheo Krieketspan š—¢.šŸ­šŸµ Motheo Krieketspan Meer…

JABU Kriekettoer – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer

JABU Kriekettoer. HoĆ«rskool Fichardtpark eerste krieketspan het tydens die JABU Kriekettoer in Rustenburg hul wedstryd teen Overvaal gewen. Fichies het eerste gekolf en 139 lopies in 20 beurte behaal. Fichies…