O.19 FPL-kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark uitstaande
O.19 FPL-kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Stian Kruger, eerste span krieketspeler, tydens die o.19 FPL-kriekettoernooi as die beste bouler aangewys is. Kruger het met sy…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen JF
Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se 1ste krieketspan het ‘n 50-beurt Skolekrieket wedstryd teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© gespeel. Fichardtpark het eerste gekolf en teken 257/10 aan. Fichies se beste kolwers: Fichardtpark beperk…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HoĆ«rskool Goudveld
Skole Krieket. Die Eerste krieketspanne van HoĆ«rskool Fichardtpark en HoĆ«rskool Goudveld het teen mekaar gespeel in ‘n 50 beurt skole krieket wedstryd. HoĆ«rskool Fichardtpark het die loot gewen en besluit…
50-Beurt Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
50-Beurt Skolekrieket. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het ‘n 50-beurt skolekrieket wedstryd gespeel teen HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Witteberg teken 223/10…
Vrystaat Krieketproewe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Krieketproewe. Vier van HoĆ«rskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem. Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg: Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse…
Leerderraad 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Leerderraad 2025. Die leerderraad 2025 van HoĆ«rskool Fichardtpark is aangekondig en is tydens ‘n spoggeleentheid ingewy. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Provinsiale Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark
Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van HoĆ«rskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. š¢.šš² Motheo Krieketspan š¢.ššµ Motheo Krieketspan Meer…
SA Platteland Krieketspan – Fichies spelers na IndiĆ«
SA Platteland Krieketspan. Die ses Fichie Provinsiale krieketspelers het hulle toernooie onoorwonne afgesluit. Die ses spelers is Stian Kruger, Davyd Oosthuizen (o/15), Eben Botha, Ulrich Campher en Willie Volschenk (0/19).…















