Leerderraad 2025. Die leerderraad 2025 van Hoërskool Fichardtpark is aangekondig en is tydens ‘n spoggeleentheid ingewy.
- Hoofmeisie: Maroné Coetzee
- Hoofseun: Christiaan Kotzé
- Onderhoofmeisie: Zianca Minnie
- Onderhoofseun: Stian Kruger





Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










