Africa Genesis Archery. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, Namibië. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die Afrika Federasie-lande deelneem.
Die SA junior span sal kompeteer teen die junior spanne van Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








