)
Boogskiet Kwaggakompetisie – Laerskool Stulting leerder presteer

Boogskiet Kwaggakompetisie. Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het onlangs aan die Boogskiet Kwaggaklub kompetisie en die Despatch Ope kompetisie deelgeneem. Arnoux het by die Kwaggaklub 261/300 geskiet.  By die…

Boogskiet – Hoërskool Hentie Cilliers skuts presteer

Boogskiet. Vyf boogskiet leerders van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, het deelgeneem by Hoërskool Trio in Kroonstad. Prestasies behaal: Tiaan Bezuidenhoud: Jayden Botha: Dillen van Rensburg: Shathè Knoesen: Josh Hewitt: Meer…

Boogskiet – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Boogskiet. Tydens die Trio Kolle en 3D- boogskietkompetisies wat die afgelope naweek in Kroonstad plaasgevind het, is die volgende prestasies deur Sophia Pieters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool behaal: 3D Graad…

Boogskiet – Hoërskool Bastion presteer

Boogskiet. Sewentien leerders van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, het die afgelope naweek by Club Inyahti in Randfontein deelgeneem aan ‘n boogskiet kompetisie. Die puntetellings is uit 300 uit. Dit was ons…

Boogskiet – Hoërskool Goudveld leerder presteer

Boogskiet. Chevahn Haasbroek, Graad 11 leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan ‘n boogskiet kompetisie deelgeneem. Sy het skitterend gevaar en die volgende plekke behaal: Meer…

Boogskiet ABO Nasionaal – Hoërskool Waterkloof 1ste in SA

Boogskiet ABO Nasionaal. Hoërskool Waterkloof se boogskietspan het die afgelope naweek aan die Boogskiet ABO Nasionaal deelgeneem. Hoërskool Waterkloof se boogskietspan is ook by die geleentheid as die Nommer een…

Noordwes Boogskiet – Bergsig Akademie skiet kolskoot

Noordwes Boogskiet. Bergsig Akademie is baie trots op hul ses boogskietleerders wat deel is van die Noordwes Boogskiet A-span (Impalas) wat ‘n algehele oorwinning behaal het tydens die IPC (Interprovinsiale…

Boogskiet – Laerskool De Tyger leerder kry Nasionale kleure

Boogskiet. Laerskool De Tyger leerder, Erica Neethling, het onlangs haar WP-, sowel as Nasionale-kleure vir die onder 12 ouderdomsgroep in die “SANIFAA field indoor” klas vir boogskiet behaal. Erica het…

SANIFAA Johannesburg Indoor Archery – BVHS leerder skitter

SANIFAA Johannesburg Indoor Archery. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Saterdag 9 Spetember aan die SANIFAA Johannesburg Indoor Archery kompetisie deelgeneem. Sophia het skitterend geskiet met ‘n ‘telling…

AGA Voluit Boogskiet – BVHS leerder presteer

AGA Voluit Boogskiet. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het 21 Julie aan die AGA Voluit Boogskiet kompetisie deelgeneem. Sy het ‘n tweede plek (Graad 10 dogters-afdeling) asook ‘n…

Boogskiet – BHVS leerder behaal goud by kampioenskap

Boogskiet. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die SANIFAA Nasionale Binneshuise Kampioenskappe deelgeneem te Bloemfontein.  Die kompetisie is oor twee dae aangebied en elke skut moet twee…

AGA (Africa Genesis Archery) – BVHS leerder presteer

AGA (Africa Genesis Archery). Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 13 Mei te Hoërskool Henties Cilliers in Virginia deelgeneem aan die AGA Boogskiet kompetisie. Sophia het ‘n…

Hoërskool Ellisras Boogskut skitter by NPO

Christiaan Lamprecht van Hoërskool Ellisras het uitstekend presteer by die ‘National Archery in the Schools programme of South Africa’ NPO en is verkies om Suid-Afrika te verteenwoordig as ‘n lid…

Hoërskool Uitsig in Centurion bekom ‘n borgskap vir boogskiet

Hoërskool Uitsig van Centurion, Gauteng, het ‘n borgskap ter waarde van R50,000 onvang van die