Boogskiet. Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool, het aan die SANIFAA Nasionale Binneshuise Kampioenskappe deelgeneem te Bloemfontein. Die kompetisie is oor twee dae aangebied en elke skut moet twee rondtes voltooi.
Sophia Pieters verwerf Goud in die Junior Female Barebow Compound. Sy verbeter verder ook die huidige Suid-Afrikaanse Rekord Boogskiet in haar kategorie.
Archery. Sophia Pieters, learner of Bethlehem Voortrekker High School, competed at the SANIFAA National Indoor Championships in Bloemfontein. The competition was held over two days and each shooter must complete two rounds.
Sophia Pieters won Gold at the Junior Female Barebow Compound. She also improves on the current South African record in her category.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf