Wes-Kaapse Skole Netbal. Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, se o.17 Netbalspan het op 10 Junie hul staalgewys in die Wes-Kaapse Skole Netbal kampioenskap. Die kampioenskap is by Hoërskool Parel Vallei gehou. Die span het onoorwonne uit die stryd getree en dring deur na die Nasionale kompetisie wat in Augustus in Boksburg plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto: Fokus Fotografie