Boogskiet. Laerskool De Tyger leerder, Erica Neethling, het onlangs haar WP-, sowel as Nasionale-kleure vir die onder 12 ouderdomsgroep in die “SANIFAA field indoor” klas vir boogskiet behaal.
Erica het die afgelope week haar groen-en-goud boogskiet hemp ontvang en sy dra dit spesiaal vandag vir Bok-Vrydag. Sy het ook die SA kampioenskap in bogenoemde klas gewen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf