Skrumtegnieke deur Carlü Sadie – Laerskool De Tyger
Skrumtegnieke aangeleer. Skrumtegnieke deur Carlü Sadie is aan die o.13-rugbyspelers van Laerskool De Tyger onderrig. Carlü speel tans vir die rugbyklub Bordeaux in Frankryk. Hy het ook voorheen vir die…
Boogskiet – Laerskool De Tyger leerder kry Nasionale kleure
Boogskiet. Laerskool De Tyger leerder, Erica Neethling, het onlangs haar WP-, sowel as Nasionale-kleure vir die onder 12 ouderdomsgroep in die “SANIFAA field indoor” klas vir boogskiet behaal. Erica het…
Kaapse Eisteddfod – Laerskool De Tyger Ensamble skitter
Kaapse Eisteddfod. Laerskool De Tyger se Ensamble, onderleiding van Mev Esmé Hills, het Saterdag by die Kaapse Eisteddfod die beoordelaars in trane en die gehoor in vervoering gehad tyfens hul…
Tygerberg Kinderkoor – Laerskool De Tyger leerders na UK
Tygerberg Kinderkoor. Vier van Laerskool De Tyger, Parow Kaapstad, se trotse Tiertjies is lede van die Tygerberg kinderkoor wat tans in Brittanje aangekom het om deel te neem aan die…









