Tygerberg Kinderkoor. Vier van Laerskool De Tyger, Parow Kaapstad, se trotse Tiertjies is lede van die Tygerberg kinderkoor wat tans in Brittanje aangekom het om deel te neem aan die Interkultur kompetisie.
Die Tygerberg kinderkoor is ook die enigste Afrika koor wat deelneem aan hierdie kompetisie. De Tyger se trotse leerders is Ziané Grebe, Ruzel Versfeld, Keren Roman en Emma de Vos.
Tygerberg Children’s Choir. Four Tigers from De Tyger Primary School, Parow Cape Town, are members of the Tygerberg Children’s Choir who have arrived in Britain to take part in the Interkultur competition.
The Tygerberg Children’s Choir is also the only choir from Africa participating in this competition. De Tyger’s proud learners are Ziané Grebe, Ruzel Versfeld, Keren Roman and Emma de Vos.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf