JKA Karate Free State. Twee van Primêre Skool Naudeville in Welkom se leerders, Ernst en Eben Fourie het in Harrismith deelgeneem aan die JKA Karate Free State Championships.
Ernst het in Kata en Komite vir Blou belt silwer ontvang
Eben het in Komite vir die wit belt, goud ontvang
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf