)
Griffons XV Hoofafrigter – JP Kalp van Primêre Skool Naudeville

Griffons XV hoofafrigter. Meneer JP Kalp van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is aangewys as die Griffons XV-Tal se hoofafrigter. Hy sal die span afrig wat tydens die vakansie vanaf…

Stoei – Primêre Skool Naudeville leerders behaal goud

Stoei. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Jaydin Nel en Hanno van Jaarsveld, beide in graad 4, het 6 Mei aan die Noord-Wes Ope Stoei deelgeneem. Beide leerders…

Lejweleputswa Hokkie – Primêre Skool Naudeville by proewe

Lejweleputswa Hokkie. Vier meisies van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 22 April aan die Lejweleputswa proewe deelgeneem. Inge Coetzee, Estie Cronje, Juanique van Zyl en Rene Nell is deel…

Vrystaat Stoei – Primêre Skool Naudeville leerder skitter

Vrystaat Stoei. Primêre Skool Naudeville leerder, Anru van der Merwe, het 21 Maart aan die Vrystaat Stoei Vereniging Liga deelgeneem. Hy het uitstekend gevaar en die 1ste plek in sy…

JKA Karate Free State – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

JKA Karate Free State. Twee van Primêre Skool Naudeville in Welkom se leerders, Ernst en Eben Fourie het in Harrismith deelgeneem aan die JKA Karate Free State Championships. Ernst het…

Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms – Naudeville presteer

Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms. Kamehelo Moloke van Primêre Skool Naudeville het tydens die Vrystaat Interhoër Atletiekbyeenkoms puik presteer. Kamahelo is verkies tot die Vrystaat atletiekspan waar hy vanaf 2 tot 5…

Noord-Vrystaat Atletiekspan – Vyf leerders van Naudies neem deel

Noord-Vrystaat Atletiekspan – Vyf atlete van Primêre Skool Naudeville, Welkom is ingesluit in die Noord Vrystaat Atletiekspan. Die volgende leerders is gekies: Hulle sal saam met die Noord-Vrystaat Atletiekspan op…

ATKV Redenaars – Primêre Skool Naudeville neem deel

ATKV Redenaars. Agt graad 6 en 7 leerders van Primêre Skool Naudeville in mei aan die ATKV Redenaars in Kroonstad deelneem. Die deelnemers is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

Noord-Vrystaat Muurbal – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Muurbal. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 25 Februarie aan Rovers Klub se Noord-Vrystaat muurbaltoernooi deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en die volgende toekennings ontvang: Northern…

Primêre Skool Naudeville – Intersenfase Prysuitdeling

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het hul leerders beloon tydens die Intersenfase Prysuitdeling. Die volgende leerders het toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Primêre Skool Naudeville – Graad 7 Prysuitdeling 2022

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het 2022 se graad 7 leerders beloon tydens hul Prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Primêre Skool Naudeville – Grondslagfase Prysuitdeling

Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville het hul leerders van die grondslagfase beloon tydens hul grondslagfase prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon: Hanno van Jaarsveld – Beste kultuurseun vir 2022…

NFS Tweekamp – Primêre Skool Naudeville neem deel

NFS Tweekamp. Ses leerders, drie seuns en drie dogters van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het 29 November aan die tweede proewe vir NFS Tweekamp deelgeneem. Naudies is baie trots op…

Voortrekkers – Primêre Skool Naudeville leerders Jeugleiers

Voortrekkers. Twee Voortrekkers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique Joubert en Ruben du Preez, is as 2023 se kommando jeugleiers van die Voortrekkers verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto…

Motocross – Giana Blignaut presteer by Mega Mountain Madalas

Motocross. Giana Blignaut is 10 jaar oud en ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Giana het 28 Oktober deelgeneem aan die Mega Mountain Madalas Motocross in Clarens. Dit…

Naudeville Swem – Primêre Skool Naudeville presteer in swem

Naudeville Swem. Primêre Skool Naudeville se swemmers het 22 en 23 Oktober aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem.  Mia Vorster het ‘n derde plek behaal tydens die gala.…

Atletiek – Primêre Skool Naudeville atlete presteer

Atletiek. Primêre Skool Naudeville, Welkom, se atlete het Vrydag, 21 Oktober, deelgeneem by St. Andrew’s se “Sprint Challenge”. Naudeville se atlete spog met ‘n totaal van 20 medaljes wat hulle…

Vrystaat Krieket – Vian Boardman in O.13B span

Vrystaat Krieket. Vian Boardman van Primêre Skool Naudeville is verkies tot die 0/13B Vrystaat krieketspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za http://www.naudies.co.za/ Foto verskaf

Mangaung Aquatics Grand Prix – Primêre Skool Naudeville presteer

Mangaung Aquatics Grand Prix. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom het aan die Mangaung Aquatics Grand Prix Gala in Bloemfontein deelgeneem. Mangaung Aquatics Grand Prix. Three learners from Naudeville…

Naudeville Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders presteer

Naudeville Tennis. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het vanaf tot 8 Oktober aan die Kloppers Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Hierdie leerders het puik presteer. Seuns o/12 Henrè…

SANESA Nasionale Kampioenskap – Primêre Skool Naudeville

SANESA Nasionale Kampioenskap. Drie leerders van Primêre Skool Jordania het die afgelope week (30 September – 4 Oktober) aan die SANESA Nasionale Kampioenskap deelgeneem. Die kampioenskap is by Kyalami Equestrian…

WOW Spelfees – Primêre Skool Naudeville leerders skitter

WOW Spelfees. Abigail Dicks en Menishia Heyneke van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het geskitter tydens die WOW Spelfees. Hulle het Woensdag, 15 September, aan die Provinsiale rondte deelgeneem. Abigail…

Tennis – Johandré du Plessis genooi vir Tennistoernooi

Tennis – Johandré du Plessis, graad twee leerder, van Primêre Skool Naudeville is uitgenooi na ‘n Tennistoernooi. Hy gaan deelneem aan die Free State Mini Masters Rainbow Kids Tennistoernooi. Dit…

Eskom Expo – Primêre Skool Naudeville presteer puik

Eskom Expo. Primêre Skool Naudeville van Welkom is baie trots op hul leerders. Hulle het Saterdag, 10 September, aan die Eskom Expo deelgeneem het en puik presteer het! Die volgende…

Hengel – Nicus Engelbrecht presteer by Vrystaat Kampioenskappe

Hengel. Nicus Engelbrecht is ‘n Graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hy het Saterdag, 10 September, aan Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem vir die 0.19 span. Nicus se span…

Vrystaat Stoei – Hanno van Jaarsveld behaal tweede plek

Vrystaat Stoei. Hanno van Jaarsveld is ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hanno het op 3 September aan die Vrystaatse Stoei kampioenskappe deelgeneem en het ‘n tweede plek…

Dogterskrieket – Primêre Skool Naudeville onderwysers presteer

Dogterskrieket. Primêre Skool Naudeville in Welkom is trots op twee van hul dogterskrieket onderwysers. Juf. Anzel Schoeman en Juf. Alexandra Styles is verkies as Lejweleputswa dogterskrieket keurders en afrigters by…

Stoeikampioenskappe – Eben Jonker behaal 1ste plek

Stoeikampioenskappe. Eben Jonker van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 3 September aan die Vrystaatse Stoeikampioenskappe deelgeneem. Eben het baie goed presteer en het ‘n eerste plek behaal. Wresling Championships. A…

WOW Spelfees – Primêre Skool Naudeville leerders neem deel

WOW Spelfees. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 29 Augustus deelgeneem aan die WOW-spelfees. Die Spelfees is in Kroonstad aangebied. Ignus Maritz, Menishia Heyneke en Abigail Dicks…

Vrystaat Gimnastiek – Cassie Bresler ontvang ses goue medaljes

Vrystaat Gimnastiek. Cassie Bresler is ‘n leerder van Primêre Skool Nadeville in Welkom. Cassie het 20 Augustus deelgeneem aan die Vrystaat Gimnastiek kompetisie. Hy het tydens die Vrystaat Gimnastiek kompetisie…