Naudeville Swem. Primêre Skool Naudeville se swemmers het 22 en 23 Oktober aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem.
Mia Vorster het ‘n derde plek behaal tydens die gala.
Naudeville Swimming. Naudeville Primary School swimmers competed at the Otters Prestige Gala in Bloemfontein on 22 and 23 October.
Mia Vorster took third place at the gala.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf