Graad 12 Uitslae 2025 – HoĆ«rskool Hoopstad
Graad 12 Uitslae 2025 – HoĆ«rskool Hoopstad se Graad 12-klas van 2025 het met puik uitslae die jaar afgesluit. Negentien matrikulante het die Nasionale Seniorsertifikaat eksamen afgelĆŖ. Hulle het ‘n…
SA Netbal prestasie – HoĆ«rskool Hoopstad se Mia Skitter
SA Netbal prestasie. š SA Netbal Prestasie van Uitmuntendheid! HoĆ«rskool Hoopstad vier met trots die ongelooflike prestasie van Mia Vorster, ān uitstaande netbalspeler. Mia se talent en toewyding het haar…
Noord-Vrystaat Bokkieweek – PrimĆŖre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Bokkieweek. Vyf netbalspelers van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best is ingesluit in die Noord-Vrystaat Bokkieweek span wat vanaf…
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal – PrimĆŖre Skool Naudeville
Raadvoorsitters vir 2de kwartaal. PrimĆŖre Skool Naudeville van Welkom het hul Raadvoorsitters vir 2de kwartaal aangekondig. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Valsrivier Gala – PrimĆŖre Skool Naudeville
Valsrivier Gala. Vier leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Mia Vorster, Enrico du Preez, Elle-Ann Roper en Adriaan du Toit het Saterdag, 16 November aan die Valsrivier Gala in…
Tweekamp – Naudies gekies vir Noord-Vrystaat Tweekampspan
Tweekamp – Atlete van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom is gekies vir die Noord-Vrystaat Tweekampspan. Hulle gaan op 1 April 2023 aan die SA kampioenskappe in Tweekamp in Stellenbosch deelneem. Die…
Naudeville Swem – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer in swem
Naudeville Swem. PrimĆŖre Skool Naudeville se swemmers het 22 en 23 Oktober aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem. Mia Vorster het ‘n derde plek behaal tydens die gala.…













