ICSA Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi – Hoërskool Outeniqua
ICSA Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi. Vier leerders van Hoërskool Outeniqua in George, Nathan Best, Hanno Swart, Adrian Cronje en Wernich Cassel het ‘n derde plek in die ICSA Nasionale Binneshuise Kriekettoernooi…
Fichardtpark Sportdag – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Fichardtpark Sportdag. Uitslae van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje vir Netbal, Tennis, hokkie en skaak by die Fichardtpark Sportdag, 2 Maart. OMS het al hul netbalwedstryde gewen Netbal: Fichardtpark Sportdag Tennis:…
Atletiek – Primêre Meisieskool Oranje
Atletiek. Op Vrydag, 19 Januarie, het Primêre Meisieskool Oranje se Atletiek by Pelliespark voortgegaan. Oranje se Pre-Primêr het ook die oggend die atletiek bygewoon en die graad R-leerders het te…
Matric class 2023 – Curro Westbrook
Matric class 2023. Hats off to the incredible matric class of 2023! Your hard work and dedication have truly paid off. Here’s to a journey filled with determination, growth and…
Youth Empowerment – Pietermaritzburg Girls’ High School
Youth Empowerment. Two learners from Pietermaritzburg Girls’ High School, Anadik Baijnath and Santhuri Mudaliar have completed their Bronze Level of the President’s Award for Youth Empowerment in South Africa. The Duke…
Potspel Vrystaatproewe- Hoërskool Jim Fouché Vrystaat spanne
Potspel Vrystaatproewe. Vyf leerders van hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ingesluit in verskeie Potspel Vrystaatproewe spanne. Darius Crowther – Beste o.18 speler A-span Conrad van der Zwaard – A-span…
New staff – Grenville High School
New staff: Grenville High School, Rustenburg, takes pride in welcoming the following new staff members: Ms F. Nyamande Ms A. Tshivhiahubh Ms S. Naude Mr S. Mthabela Ms A. Laubsche…
Comrades 2023 – Witteberg personeellid voltooi Comrades
Comrades 2023. Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is trots op Donovan Muller, ‘n personeellid van die skool. Donovan het Sondag die Comrades Marathon in Kwazulu Natal voltooi. Donovan het die eindstreep…
EHS Rugby – Vaar goed in Mpumalanga-uitspele
EHS Rugby. Hoërskool Ermelo se A-rugbyspanne het op 3 Junie hul semi-finale wedstryde gespeel in die Mpumalanga-uitspele, waar EHS Rugby goed gevaar het. Die uitslae is as volg: Die o.15B-span…
SA XCO Mountain Bike – Tristan Mc Given the Champion
SA XCO Mountain Bike. Tristan Mc Given, a grade 7 learner at Curro Durbanville, was crowned the SA XCO Mountain Bike Champion 2023, Sub Junior Boys Category. This is the…
Provinsiale Hokkie – Hoërskool Ermelo het tien spelers
Provinsiale Hokkie. Die Erries is trots om vanjaar tien Provinsiale hokkie spelers vir dogtershokkie op te lewer. Hierdie dogters is deel van die Mpumalanga-oefengroep. Janeske Janse van Rensburg en Miané Swanepoel…
Creston received the PMR – Africa Regional Diamond Arrow Award
Creston received the PMR. Creston College, a Curro Select School, received the PMR Africa Regional Diamond Arrow Award. This award is in recognition of being an Outstanding Educational Institution. Creston…
0/13 Netbal dorpsproewe – Xianique Joubert deur na finale proewe
0/13 Netbal dorpsproewe – Xianique Joubert van Laerskool Westwood, Boksburg het aan die 0/13 Netbal dorpsproewe deelgeneem. Sy het deurgedring na die uitdunrondte wat op 15 April plaasgevind het. Sy…
Erries Sport – Hoërskool Ermelo vs Curro Nelspruit
Erries Sport. Erries sport se rugby-, dogtershokkie-, en netbalspanne het 15 April wedstryde gespeel teen Curro Nelspruit. Die netbal-, dogtershokkie- en rugbyspanne het van die geleentheid gebruik gemaak om wedstryd-ervaring…
Nasionale Junior Swemkampioenskap – OMS behaal silwer
Nasionale Junior Swemkampioenskap. Francisca van Rooyen, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is die land se naasbeste 50m-rugslagswemmer vir meisies 16 jaar. Francisca het Saterdag op die Nasionale Junior Swemkampioenskap in…
Wêreldbiddag vir Vroue – Erries dogters bid saam vir Taiwan
Wêreldbiddag vir Vroue – Hoërskool Ermelo se dogters en damespersoneel het deelgeneem aan die jaarlikse Wêreldbiddag vir Vroue. Dit het plaasgevind in die EHS ouditorium. Die amptelike biddag was op…
Ficksburg Fietsry – BHVS Fietsryers presteer
Ficksburg Fietsry. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het in uiterste nat en modderige toestande op 18 Januarie aan die Ficksburg Fietsry deelgeneem. Janno Kriel ry ‘n eerste plek los in…
Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms – Oranje Primêr
Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Primêre Meisieskool Oranje se dogters het Woensdag, 15 Februarie deelgeneem aan die Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms. Oranje se dogters het uitstekend presteer en het die podium oorheers…
Gerrie Berner Tennistoernooi – Hoërskool Stellenbosch
Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoërskool Stellenbosch speel vandag in die seuns Gerrie Berner Tennistoernooi. Stellenbosch speel in ‘n groep saam met Afrikaanse Hoër Seunskool, Grey College, Kearsney College, Hoërskool Outeniqua en…
Motheo/Xhariep Athletics Championships – St Andrew’s participated
Motheo/Xhariep Athletics Championships. Five athletes from St Andrew’s School Bloemfontein participated in the Motheo/Xhariep Athletics Championships Meeting held at the Mangaung Athletics Stadium. The following five boys of St Andrew’s…
Noordheuwel Atletiekbyeenkoms – Witteberg Top 15 Atlete
Noordheuwel Atletiekbyeenkoms. ‘n Paar van Hoërkool Witteberg, Bethlehem, se Top 15 Atlete het op 8 Februarie 2023 aan Hoërskool Noordheuwel Atletiekbyeenkoms, Krugersdorp, se Top 15 Byeenkoms deelgeneem. Witteberg se atlete…
Krieket – Hoër Landbouskool Marlow vs Queens en Grens
Krieket. Op Woensdag, 1 Februarie, het Hoër Landbouskool Marlow se eerste krieket span teen Queens gespeel. Marlow se Ramme het 70 lopies aangeteken, almal uit. Ongelukkig met die telling op…
St Charles College – The boys welcomed to the 2023 school year
St Charles College. Welcome back, Saints! “We’re thrilled to welcome our boys from the Pre-Primary School through to Matric back to school and hear all the chatter and laughter echoing…
St Charles College – Grade 6 Open Weekend 2022
St Charles College. This year saw another amazing team effort welcome. St Charles College host and entertain their Grade 6 visitors for the much anticipated and highly enjoyable Grade 6…
Hoofleier 2023 – Schools That Rock gesels met Jessé Jordaan
Hoofleier 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Jessé Jordaan. Jessé, Hoofseun van Hoërskool Trio vir 2023, vertel ons meer van homself…
Head Boys 2023 – Schools That Rock chat with Xander Delly
Head Boys 2023. In our series on schools’ Head Boys 2023, Schools That Rock chat with Xander Delly. Xander, Head Boy for 2023 of Waterstone College, tells us more about…
Naudeville Swem – Primêre Skool Naudeville presteer in swem
Naudeville Swem. Primêre Skool Naudeville se swemmers het 22 en 23 Oktober aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem. Mia Vorster het ‘n derde plek behaal tydens die gala.…
Oppie-Tong-Af – Hoër Meisieskool Paarl by Nasionale finale rondte
Oppie-Tong-Af. Hoër Meisieskool Paarl leerders het deelgeneem aan die Nasionale Finale rondte van die Oppie-Tong-Af/On the Tip of Your Tongue kompetisie. Dit het plaasgevind in Gauteng en die volgende uitslae…
Entrepreneurs – Laerskool Truida Kestell na Provinsiale kompetisie
Entrepreneurs. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem gaan deur na na die provinsiale Entrepreneurs kompetisie. Dit vind op 19 en 20 Oktober in Bloemfontein plaas. Die leerders is Joma…
Erries Oppie Tong Af – Hoërskool Ermelo presteer nasionaal
Erries Oppie Tong Af. Vier Erries het Hoërskool Ermelo op 13 en 14 Oktober verteenwoordig by die Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal. In die Afrikaanse afdeling het die leerders as…
Hoofleiers 2023 – Hoërskool Strand inhuldingseremonie
Hoofleiers 2023. Die inhuldingseremonie van die VRL- en Arenderaad vir 2023 het op 21 September plaasgevind. Die nuwe hoofleiers is ook tydens hierdie geleentheid aangekondig. Hoërskool Strand se 2023 Hoofleiers…
VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Justin Ranft
VRL Hoofleier Durbanville. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Justin Ranft. Justin, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons…
Boland 7’s Rugby – Bernardo Diedricks verteenwoordig o.17-span
Boland 7’s Rugby. Bernardo Diedricks is ‘n leerder van Hoërskool Robertson. Hy verteenwoordig tans die o.17 sewes rugbyspan. Bernardo is tydens die Boland 7’s-toernooi, in George, as man van die…
Bloemhof Super Sesse Krieket – Hoërskool Bultfontein presteer
Bloemhof Super Sesse Krieket. Hoërskool Bultfontein se O.11-krieketspan wat die afgelope naweek aan die Bloemhof Super Sesse toernooi deelgeneem. Bulties se O.11-A krieketspan het in die finaal teen Vryburg te…
EHS Krieket Seisoen – Hoërskool Ermelo het seisoen geniet
EHS Krieket seisoen. Hoërskool Ermelo se O.15-seunskrieket het op Dinsdag, 16 Augustus, teen Hoërskool Oosterland te staan gekom. EHS boul eerste en Oosterland teken 150 lopies aan vir die verlies…
Akademie – Hoër Landbouskool Marlow Top 10 presteerders
Akademie. Hoër Landbouskool Marlow het hul top 10 Akademie presteerders bekend gemaak. Graad 12: 1. Tiaan Hattingh; 2. Zander Botha; 3. Heinrich Wagenaar; 4. Charl Kunz; 5. Cullen Willows; 6.…
Minister van Onderwys – Hoër Landbouskool Boland ontvang minister
Minister van Onderwys. Dit was ‘n eer en ‘n voorreg vir Hoër Landbouskool Boland in die Paarl om Maandag die nuwe Wes-Kaapse Minister van Onderwys, David Maynier, by die skool…
Swemmers – Bethseals neem deel aan die Biathlé SA’s
Swemmers – Swemmers van Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem het deelgeneem aan die Biathlé SA’s. Ses Bethseals swemmers van Truida Kestell het by Somerset College in die Kaap deelgeneem.…
Autumn Show Jumping – Hoërskool Outeniqua leerders skitter
Autumn Show Jumping. Pippa Squair, Eldine Grobler en Linke Steyn van Hoërskool Outeniqua in George, het die afgelope naweek uitstekend gevaar by die George Riding Club tydens die Autumn Show…
Derby 2022 – BHVS spelers van die wedstryd
Derby 2022. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se spelers van die wedstryd se 1ste spanne tydens die naweek se Derby 2022 – rugby, hokkie en netbal tydens die Derby 2022 is as…
ANHS Hokkie – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Cradock
ANHS Hokkie. Die afgelope naweek het ANHS hokkie teen Cradock verwoesting gesaai op die hokkieveld. Die wedstryd was die eerste amptelike ANHS hokkie wedstryd van die seisoen vir Alies se…
Netbal – Hoërskool Wonderboom vs Hoërskool Alberton
Netbal. Die netbal spanne van Die Hoërskool Wonderboom het 13 April teen Hoërskool Alberton hul harte uitgespeel! Agt van die nege netbal wedstryde het die Wonnies gewen! Uitslae: Dragonflies wen…
Nasionale Junior tenniskampioenskap – Liné Greyling, OMS, kampioen
Nasionale Junior tenniskampioenskap. Die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het vir die tweede agtereenvolgende jaar ’n nommer een tennisspeler in Suid-Afrika. Liné Greyling, 17-jarige matriekleerder, het Maandag, 4 April, in…
First Aid – ANHS learners attend a First Aid course
First Aid. You do not need to be a doctor to save a life! Anyone can learn first aid. ANHS learners had the privilege to attend a First Aid course…
SA & WC Downhill #3 – Philip van Schalkwyk wen O.19 afdeling
SA & WC Downhill #3. Paul Roos Gimnasium se fietsryers het die speke laat sing by die SA & WC Downhill #3. Dit is gehou by Jonkershoek op 3 April.…
Hokkie Afrigtingskliniek – ANHS woon kliniek by in Pochefstroom
Hokkie Afrigtingskliniek. Gedurende die afgelope vakansie het die 1ste Hokkiespan van Hoërskool Aliwal-Noord ‘n afrigtingskliniek bygewoon. Potchefstroom het gasheer gespeel vir die kliniek. Groot skole van regoor die land het…
SA Junior Chess Championship – Alexander van der Merwe U18 champion
SA Junior Chess Championship. Alexander van der Merwe from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, is the U18 South African over the board chess champion. Alexander won the U18 section of…
Nasionale Bofbal Kampioenskappe – Yani van Heerden in SA span
Nasionale Bofbal Kampioenskappe. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria leerder, Yani van Heerden, het die afgelope vakansie vanaf 27 tot 31 Maart, die 0/16 Gauteng provinsiale span verteenwoordig by die Nasionale Bofball…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Die genesing van die offisier se slaaf. Jesus heals an army officer’s servant.
Atletiek – Truida Kestell neem deel aan Vrystaat atletiek kampioenskappe
Atletiek – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se atlete het op 12 Maart deelgeneem aan die Vrystaat atletiek kampioenskappe. Hulle het baie goed gevaar en medaljes verower. Baie geluk…








