)

Erries Sport – Hoërskool Ermelo vs Curro Nelspruit

Erries Sport. Erries sport se rugby-, dogtershokkie-, en netbalspanne het 15 April wedstryde gespeel teen Curro Nelspruit.

Die netbal-, dogtershokkie- en rugbyspanne het van die geleentheid gebruik gemaak om wedstryd-ervaring op te bou en al die spanne het die wedstryde geniet. Hoërskool Ermelo leerders se gedrag – óp en ván die baan – was noemenswaardig. Die Erries leef voorwaar hulle waardes uit.

Erries Sports.  Erries sport’s rugby, girls’ hockey and netball teams played matches against Curro Nelspruit on 15 April.

The netball, girls’ hockey and rugby teams took the opportunity to build match experience and all the teams enjoyed the games. Ermelo High School learners’ behaviour – on and off the track – was noteworthy. The Erries truly live out their values.

Saterdag se tellings is as volg: 

Netbal:

  • O.14A verloor 4-8
  • O.14B verloor 5-11
  • O.15A wen 17-3
  • O.15B verloor 9-1
  • O.16A wen 15-9
  • O.16B wen 13-8
  • Tweedespan verloor 4-8
  • Eerstespan wen 41-16.

Dogtershokkie (eerste ligawedstryde):

  • O.14 wen 3-0
  • O.15 wen 7-0
  • O.16 verloor 2-3
  • Eerstespan wen 7-0.

Rugby:

  • O.14A wen 65-0
  • O.15A wen 74-0
  • O.16A wen 50-5
  • Tweedespan wen 26-3;
  • Eerstespan verloor 22-34.

Die Erries se netbal en rugby speel hulle eerste ligawedstryde op 26 April teen Hoërskool Rob Ferreira te Witrivier.

Inge Greyling
Caitlin Williams

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal