)

Nasionale Junior Swemkampioenskap – OMS behaal silwer

Nasionale Junior Swemkampioenskap. Francisca van Rooyen, leerder van Hoër Meisieskool Oranje, is die land se naasbeste 50m-rugslagswemmer vir meisies 16 jaar. Francisca het Saterdag op die Nasionale Junior Swemkampioenskap in Durban silwer verower in ‘n tyd van 31.41. Sy spog nou met drie SA-silwermedaljes ná twee 2de plekke op verlede jaar se gala.

Francisca het in vier van haar vyf items in die top 10 geëindig wat ‘n vyfde plek in die 100m-rugslag insluit.

National Junior Swimming Championship.  Francisca van Rooyen, learner of Hoër Meisieskool Oranje, is the country’s second-best 50m backstroke swimmer for girls 16 years. Francisca won silver at the National Junior Swimming Championships in Durban on Saturday in a time of 31.41. She now boasts three SA silver medals after two 2nd places at last year’s gala.

Francisca finished in the top 10 in four of her five events which included a fifth-place finish in the 100m backstroke.

Ses Oranje-swemmers het vir die SA’s (tot ouderdom 16) gekwalifiseer. Die res het as volg presteer:

  • Nanette Jordaan (15 jaar) se beste posisie was 11de in die 200 m-vlinderslag (15-16 jaar).
  • Michaela van Rooyen (15 jaar) se hoogste plek was 23ste in die 800 m-vryslag (15-16 jaar).
  • Francis Whelan (15 jaar) het in twee items die 19de plek behaal.
  • Caileigh de Beer (13 jaar) het twee 8ste en twee 9de plekke behaal.
  • Kate-Lynn de Jager (13 jaar) spog met ‘n 7de plek in die 400 m-vryslag.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal