Erries Oppie Tong Af. Vier Erries het Hoërskool Ermelo op 13 en 14 Oktober verteenwoordig by die Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal.
In die Afrikaanse afdeling het die leerders as volg presteer:
- Madri van Niekerk (motiveringstoespraak, gr. 8) – tweede
- Lidmari Sheppard (oorredende toespraak, gr. 8) – sewende
- Mariska van Biljon (vermaaklikheidstoespraak, gr. 10) – vyfde
- In die Engelse afdeling behaal Raees Tikly (gr. 11) ’n uitsonderlike sewende plek in die motiveringstoespraak-afdeling.
Hartlik geluk aan al hierdie Errie-redenaars met jul pragtige prestasies. Mag julle aanhou om te woeker met julle Godgegewe talente!
Erries Oppie Tong Af. Four Erries represented Ermelo High School on 13 and 14 October at the Oratorical Competition’s national final.
In the Afrikaans section the learners performed as follows:
- Madri van Niekerk (motivational speech, gr. 8) – second
- Lidmari Sheppard (persuasive speech, gr. 8) – sevent
- Mariska van Biljon (entertainment speech, gr. 10) – fifth
- In the English section, Raees Tikly (gr. 11) achieved an exceptional seventh place in the motivational speech section.
Congratulations to all these Errie orators on your beautiful achievements. May you continue to make use of your your God-given talents!
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied
Become a Sponsor








