Hoërskool Witteberg. Dinsdag, 18 Oktober, was daar groot opgewondenheid by Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die jaarlikse kultuur gala-aand is aangebied. Op die aand is verskeie Wittebergers se talente op een verhoog te sien. Items wissel van Koorsang, Serenade, Sang, Drama, Dans en Musikale Instrumente wat voorgehou word.
‘n Propvol saal het hierdie geleentheid nog meer besonders gemaak. Dit bly ‘n voorreg om op een verhoog al die Hoërskool Witteberg talente te kan waarneem.
Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Pom Poms het ook tydens die aand ‘n draai by die Wittebergers gemaak.
Witteberg High School. On Tuesday, 18 October, there was great excitement at Witteberg High School, Bethlehem. The annual cultural gala evening was hosted. On the evening, several Wittebergers’ talents can be seen on one stage. Items range from Choral Singing, Serenade, Singing, Drama, Dance and Musical Instruments presented.
A packed hall made this event even more special. It remains a privilege to be able to observe all the Witteberg talents on one stage.
Jordania Primary School of Bethlehem’s Pom Poms also visited the Wittebergers during the evening.





More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied
Become a Sponsor








