)

You are sponsoring

Hoërskool Witteberg - Witteberg hou hul jaarlikse Kultuur Gala-aand

Hoërskool Witteberg. Dinsdag, 18 Oktober, was daar groot opgewondenheid by Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die jaarlikse kultuur gala-aand is aangebied. Op die aand is verskeie Wittebergers se talente op een verhoog…