)
Nationwide essay competition – Witteberg High School learner won

Nationwide essay competition. Sebabatso Maqelepo, a Grade 12 Learner from Witteberg High School, has made the school proud by winning a Nationwide essay competition. In an effort to encourage youth…

International Performing Arts – Witteberg leerder skitter

International Performing Arts. Yulienke Jacobs, ‘n Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope vakansie aan die International Performing Arts Championship in New York, VSA deelgeneem. Hierdie…

Witteberg Monoloogfees – Eerste monoloogfees suksesvol

Witteberg Monoloogfees. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se heel eerste Monoloogfees is op 13 en 14 April by Witteberg aangebied. Kinders regoor die Vrystaat en sover as Potchefstroom het hierdie geleentheid bygewoon.…

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Die eerste wedstryd vir kwartaal twee het vir Hoërskool Witteberg aangebreek. Dit was met hul hokkie wedstryde teen Hoërskool Goudveld tydens die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.…

Fairweather Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg se deelname

Fairweather Hokkietoernooi. Hoërskool Witteberg se hokkie-spanne het aan die Fairweather Hokkietoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Die toernooi het geduur vanaf 28 tot 31 Maart. Die uitslae is as volg: Dag 1…

SA Atletiek Kampioenskap – Wittebergers presteer

SA Atletiek Kampioenskap. Sestien atlete van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het onlangs aan die SA Skole Atletiek Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het puik presteer. Dertien van die atlete behaal plekke…

CUT Young Guns – Tiaan Naude gekies vir span

CUT Young Guns. Die Witteberg Bond is trots op Tiaan Naude. Hy was in 2022 in Matriek by Hoërskool Witteberg in Bethlehem. Tiaan het onlangs vir CUT Young Guns, Bloemfontein…

Wesgrow Sentrale Sportreeks – Witteberg rugby vs Diamantveld

Wesgrow Sentrale Sportreeks. Hoërskool Witteberg se rugbyspanne het op 18 Maart kragte gemeet in hulle tweede  Wesgrow Sentrale Sportreeks liga wedstryde. Rugby uitslae as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto…

Witteberg kultuurdiere – We will, We will Rock You

Witteberg kultuurdiere. Dit was beslis só: Witteberg se kultuurdiere het gister, 24 Maart, hul pad gemaak na Monte Casino in Johannesburg. Hulle het die vertoning “We will Rock You” bygewoon.…

Spar Hokkie Toernooi – Hoërskool Witteberg presteer

Spar Hokkie Toernooi. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o.16A hokkiemeisies het op die vakansiedag, 21 Maart, na Bloemfontein vertrek om deel te neem aan die Spar Hokkie toernooi. Witteberg se meisies…

Vrystaat ASA Kampioenskap – Hoërskool Witteberg skitter

Vrystaat ASA Kampioenskap. `n Groot aantal atlete van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het op 10 en 11 Maart aan die Vrystaat ASA Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het gesorg vir puik uitslae…

BVHS Krieket – 1ste Krieketspan vs Hoërskool Witteberg

BVHS Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het in hul laaste wedstryd van die seisoen ‘n skitterende oorwinning teenoor Hoërskool Witteberg behaal. Die Trekkers het eers eerste gekolf en…

Oos Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Witteberg skitter

Oos Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het op 17 Februarie aangetree vir hul laaste tuis atletiekbyeenkoms vir 2023 tydens die Oos Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die weer was egter nie…

Noordheuwel Atletiekbyeenkoms – Witteberg Top 15 Atlete

Noordheuwel Atletiekbyeenkoms. ‘n Paar van Hoërkool Witteberg, Bethlehem, se Top 15 Atlete het op 8 Februarie 2023 aan Hoërskool Noordheuwel Atletiekbyeenkoms, Krugersdorp, se Top 15 Byeenkoms deelgeneem. Witteberg se atlete…

Midmar Myl 2023 – Drie Wittebergers neem deel aan 50ste

Midmar Myl 2023. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die afgelope naweek aan die 50ste Midmar Myl 2023 deelgeneem. Hierdie leerders, Nolan Orsmond, Monique Jansen Van Vuuren en…

Vrystaat Karate – Hoërskool Witteberg leerders in Vrystaat span

Vrystaat Karate. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 4 Februarie, hulle jaarlikse Elite proewe aangebied. Dit het plaasgevind by die High Performance Center in Bloemfontein. Gedurende die proewe…

Eisteddfod – Hoërskool Witteberg leerders presteer

Eisteddfod. Vier atlete van Hoërskool Witteberg het in November 2022 aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem en uitstekend gevaar in hulle onderskeie afdelings. Die volgende prestasies is deur Witteberg behaal: Meer…

Hoërskool Witteberg – Graad 8’s en nuwe onderwysers lui klok

Hoërskool Witteberg. Met die begin van die 2023 skooljaar, het Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se nuwe Graad 8’s en die nuwe personeel die voorreg gehad om die klok te lui. Dit…

Hoërskool Witteberg – Nuwe personeel met trots verwelkom

Hoërskool Witteberg van Bethlehem verwelkom met trots die nuwe personeel op sy span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf

Top 10 Akademie – Hoërskool Witteberg Top Rresteerders 2022

Top 10 akademie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het hul top 10 akademiese presteerders van 2022 bekend gemaak. Die leerders is tydens die jaarlikse prysuitdeling vir hulle uitsonderlike akademiese prestasies in 2022…

Vrystaat Skole Atletiek – Charl Greyling beste seuns presteerder

Vrystaat Skole Atletiek. Charl Greyling, `n Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is Saterdag deur Vrystaat Atletiek vereer vir sy prestasies die afgelope jaar op die atletiekveld. Charl ontvang…

Graad 8’s 2023 – Hoofleiers verwelkom 2023 Graad 8’s

Graad 8’s 2023. Die hoofleiers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, gesels met 2023 se Graad 8’s. Witteberg sien uit om hulle te verwelkom in 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/

Ink Skryf in Afrikaans – Quiriané Charilaou wenner van jeugafdeling

Ink Skryf in Afrikaans. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het ‘n skrywer in hul midde! Om die regte woorde op ‘n bladsy neer te pen verg ‘n spesiale talent. Dit is waarmee…

HSBC Dubai Sevens Netbal – Witteberg meisies na Dubai

HSBC Dubai Sevens. Twee meisies van Hoërskool Witteberg, Anke Eigenhuis en Ziane Lottering verteenwoordig Witteberg vanjaar by die HSBC Dubai Sevens in Dubai. Anke en Ziane vertrek 29 November en…

Dogters Krieketspan – Hoërskool Witteberg wen die liga

Dogters Krieketspan. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se Dogters krieketspan kraai weer koning! In die finaal van die 2022 TBM krieketseisoen het die 1ste dogters krieketspan van Witteberg die stryd aangesê teen…

Podium Pret – Simoné Venter van Witteberg presteer

Podium Pret. Simone Venter, `n Graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg het tydens die Finaal van die Podium pret `n totaal van 81.98 % ontvang in die Sprekervaardighede- en Leeskompetisie…

Performing Arts – Witteberg leerders na World Championship

Performing Arts. Simoné Venter en Anri Reyneke van Bethlehem, gaan Hoërskool Witteberg by die World Championship of Performing Arts verteenwoordig. Dit vind gedurende Augustus 2023 in Amerika plaas. Hierdie twee…

Corneels Schabort – Witteberg verwelkom nuwe personeellid

Corneels Schabort. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is verheug en bitter opgewonde om te kan aankondig dat mnr. Corneels Schabort, oudleerder en dosent vanaf 1 Januarie 2023 as onderwyser by die skool…

Witteberg Graad 12’s 2022 – Afskeidsboodskap vir Wittebergers

Witteberg Graad 12’s 2022. ‘n Boodskap aan die personeel, leerders en Graad12’s van 2022 vanaf Hoërskool Witteberg se skoolhoof, Mnr Hannes Oosthuizen. “Om te lewe voel met tye onnatuurlik. Dit…

Op Die Planke Monoloogfees – Hoërskool Witteberg presteer

Op Die Planke Monoloogfees. Hoërskool Witteberg se leerders het op 15 Oktober aan die Op die planke Monoloogfees deelgeneem. Hoëskool Witteberg spog met tien plekke onder die Top drie. Witteberg…

Hoërskool Witteberg – Witteberg hou hul jaarlikse Kultuur Gala-aand

Hoërskool Witteberg. Dinsdag, 18 Oktober, was daar groot opgewondenheid by Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die jaarlikse kultuur gala-aand is aangebied. Op die aand is verskeie Wittebergers se talente op een verhoog…

Muurbal – Joël Rix van Witteberg Nr een O.16 in Suid-Afrika

Muurbal. Joël Rix, ‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, beklee tans die 1ste plek in Suid-Afrika vir seuns o.16 Muurbal. Rix het vanaf 14 tot 16 Oktober aan…

Wiskunde Kompetisie – Hoërskool Witteberg Wiskunde se baas

Wiskunde Kompetisie. Agt van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders het op Vrydag, 14 Oktober, aan die sesde provinsiale Wiskunde kompetisie deelgeneem. Drie leerders het geëindig onder die Top 3 in…

Provinsiale Krieketspanne – Witteberg leerders opgeneem in spanne

Provinsiale Krieketspanne. `n Groot totaal van veertien krieketspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is in verskeie provinsiale krieketspanne ingesluit. Agt seuns en ses dogters is ook na die eerste rondte…

UNISA Musiek Eksamen – Ella Steynberg skitter met 90%

UNISA Musiek Eksamen. Ella Steynberg, `n Graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het  haar UNISA Graad 8 musiek-eksamen geslaag met ‘n totaal van 90%! Ella word op die UNISA Ererol…

Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg skitter teen Ladybrand

Dogterskrieket. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se dogterskrieket span het op 19 September teen Hoërskool Ladybrand op hul tuisveld te staan gekom. Dit was hul eerste wedstryd van die nuwe 20-beurt seisoen.…

Landboutegnologie – Witteberg Agri enig in sy soort by Witteberg

Landboutegnologie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het in Januarie 2022 amptelik begin met sy splinternuwe vakpakket.  Landboutegnologie, met `n nuut-opgerigte landboulaboratorium, is nou tot beskikking van die leerders. Landbouwetenskappe as vak is…

Inter Afrika Tennistoernooi – Hoërskool Witteberg behaal Top 10

Inter Afrika Tennistoernooi. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se twee eerste tennispanne het tydens Inter-Afrika tennistoernooi hul plek onder die Top 10 met trots behaal. Die 1ste span seuns het algeheel…

Witteberg Sporttoernooi – O.15 Fast5 Netbalwenners

Witteberg Sporttoernooi. Hoërskool Witteberg se o.15 Fast 5 Netbalspan is as die wenners van die Witteberg Sporttoernooi gekroon. Die span het met 22-14 teenoor Hoërskool Goudveld van Welkom geseëvier. Jané…

Six-A-Side Hokkie – Witteberg O.17 wenners van Sporttoernooi

Six-A-Side Hokkie. Tydens die Witteberg Sporttoernooi, is Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se O.17 Six-A-Side hokkie meisies as wenners gekroon. Witteberg het ‘n oorwinning van 5 – 1 teen Hoërskool Goudveld behaal.…

Witteberg MTB – Hoërskool Witteberg fietsryers presteer

Witteberg MTB.  Hoërskool Witteberg van Bethlehem se Witteberg MTB-span het die afgelope naweek, 10 September deelgeneem aan die laaste skole byeenkoms in Bloemfontein. Afgesien daarvan dat dit ‘n baie warm en uitdagende…

Fast 5 TBM – Hoërskool Witteberg se Netbalspelers maak amok

Fast 5 TBM. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se twee Fast 5 netbalspanne het Maandag aan die TBM Uitspele deelgeneem en amok gemaak! Die o.17’s het die uitspele gewen en is as…

FAK Allegretto Toneelfees – Witteberg Toneel beter en beter

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe presteer steeds. Hulle het Saterdag, 27 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Welkom deelgeneem. Hierdie drie groepe het uitsonderlike…

CUT Rugby – Tiaan Naude van Witteberg teken rugby kontrak

CUT Rugby. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is trots op hul leerder, Tiaan Naude. Tiaan het onlangs sy kontrak geteken met CUT rugby in Bloemfontein. Hy sal sy rugbyloopbaan en studies by…