CUT Young Guns. Die Witteberg Bond is trots op Tiaan Naude. Hy was in 2022 in Matriek by Hoƫrskool Witteberg in Bethlehem. Tiaan het onlangs vir CUT Young Guns, Bloemfontein in die Varsity Cup stryd teen TUKS en NWU Pukke uitgedraf het.
Tiaan het in Januarie by CUT in Bloemfontein aangesluit waar hy sy rugby loopbaan voortsit. Hy is tans ook besig met sy Graad in Onderwys. Naude het Hoƫrskool Witteberg ook in 2021 en 2022 by die Griffons Cravenweek verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf