Fast 5 TBM. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se twee Fast 5 netbalspanne het Maandag aan die TBM Uitspele deelgeneem en amok gemaak! Die o.17’s het die uitspele gewen en is as TBM wenners aangewys! Die o.15’s verloor ongelukkig in die finaal en eindig tweede in die TBM distrik.
O.17’s: Pool wedstryde
- Wen Reitz 14 – 12
- Wen Makabane 19 – 3
- Wen Lerato Utando 7 – 6
- Wen Kgola Thuto 22 – 0
- Wen Tlotlisong 12 – 6
𝗦𝗲𝗺𝗶 – 𝗙𝗶𝗻𝗮𝗮𝗹: 𝘄𝗲𝗻 𝗩𝗿𝗲𝗱𝗲 𝟭𝟲 – 𝟯
𝗙𝗶𝗻𝗮𝗮𝗹: 𝗪𝗲𝗻 𝗧𝗹𝗼𝘁𝗹𝗶𝘀𝗼𝗻𝗴 𝟭𝟱 – 𝟭𝟮
𝗘𝗶𝗻𝗱𝗶𝗴 e𝗲𝗿𝘀𝘁𝗲 𝗶𝗻 𝗧𝗕𝗠.
- 0/15 wen Mantshatlala 9-7
- 0/15 wen Tlotisong 6-2
- 0/15 wen Reitz 21-4
- 0/15 wen Nthlabati 11-6
- 0/15 wen Bodileka 17-0
- 0/15 wen Ikaheng 6-4
- O/15 wen Kga-Thuto 11-1
Beide die O.15 en O.17 spanne van Hoërskool Witteberg speel op Saterdag, 17 September, vir die Vrystaatbeker in Frankfort.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf