)
Fast 5 TBM – Hoërskool Witteberg se Netbalspelers maak amok

Fast 5 TBM. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se twee Fast 5 netbalspanne het Maandag aan die TBM Uitspele deelgeneem en amok gemaak! Die o.17’s het die uitspele gewen en is as…