Sewes Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/15 en o/17 sewes rugby spanne het verlede Vrydag aan Hoërskool Trio, Kroonstad, se 7sewes kompetisie deelgeneem. Ongelukkig kon die spanne nie die toernooi voltooi nie as gevolg van die feit dat hulle Saterdag betrokke was by BVHS se 120 jaar Wildsfees feesvieringe.
Die seuns speel weer hierdie naweek by Hoërskool Witteberg vir die laaste toernooi van die jaar.
Uitslae van BVHS se spanne by Trio se kompetisie was as volg:
- 17’s wen 24-12 vs Vryheid
- 17’s wen 57-0 vs Marquard
- 15’s wen 31-0 vs Goudveld A
- 15’s wen 45-0 vs Bultfontein
Sevens Rugby. Bethlehem Voortrekker High School’s U/15 and U/17 sevens rugby teams competed in Trio High School’s -sevens competition last Friday.
Unfortunately, the teams were unable to complete the tournament due to the fact that they were involved in BVHS’ 120 year Game Festival celebrations on Saturday.
The boys will play again this weekend at Witteberg High School for the final tournament of the year.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Photo supplied