Somer Bokkieweek sewes rugby – Hoërskool Fichardtpark
Somer Bokkieweek sewes rugby. Twee rugbyspelers van Hoërskool Fichardtpark, Wouter Jonker en Adin Engelbrecht, is gekies vir die o.19 Somer Bokkieweek sewes rugby span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Marlow spelers in OP span
Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, is baie trots op drie van sy sewes rugby spelers! Dempers Meyer, Conrad Botha en Leonard Booysen is gekies vir die OP 0/17 Sewes…
7s Rugby Festival – Hosted by Sutherland High School
7s Rugby Festival. On 2 and 3 September, Sutherland High School, Centurion, hosted a 7s Rugby Festival. While Sutherland’s teams did not do so well as the school hoped, the…
Boland 7’s Rugby – Bernardo Diedricks verteenwoordig o.17-span
Boland 7’s Rugby. Bernardo Diedricks is ‘n leerder van Hoërskool Robertson. Hy verteenwoordig tans die o.17 sewes rugbyspan. Bernardo is tydens die Boland 7’s-toernooi, in George, as man van die…
Sewes Rugby – BVHS spanne vaar uitstekend
Sewes Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/15 en o/17 sewes rugby spanne het verlede Vrydag aan Hoërskool Trio, Kroonstad, se 7sewes kompetisie deelgeneem. Ongelukkig kon die spanne nie die toernooi…
Impi Visser Toernooi – EHS sorg vir mooi Toernooi
Impi Visser Toernooi. Tennis Tydens die jaarlikse Impi Visser-toernooi wat EHS aanbied, was daar ook hierdie jaar ’n EHS Hoëveld-tennistoernooi. Die deelnemende skole aan die EHS Hoëveld-tennistoernooi was Hoërskool Nelspruit,…
Touch Rugby – Camps Bay High School girls won their first game
Touch Rugby. Camps Bay High School’s First Team Touch Rugby Girls participated in their fourth Tournament of the season at Cape Town High School. The girls won their first game…








