Wiskunde Kompetisie. Agt van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders het op Vrydag, 14 Oktober, aan die sesde provinsiale Wiskunde kompetisie deelgeneem. Drie leerders het geëindig onder die Top 3 in die Vrystaat.
Math Competition. Eight learners from Witteberg High School, Bethlehem, took part in the sixth provincial Mathematics competition on Friday, 14 October. Three learners finished in the Top 3 in the Free State.
Baie geluk aan:
- Gr 11 – Panashe Gomo 2de
- Gr 10 – Jurie Wessels 3de
- Gr 9 – Hugh Enslin 2de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf