Wits Maths Challenge – Kearsney College’s excellent performance
Wits Maths Challenge. Mathematics Achievement Report. Kearsney College has once again distinguished itself on the continental stage, excelling at the prestigious Wits Maths Challenge. The senior team achieved an impressive…
IEB Further Studies Mathematics – Pinelands High School
IEB Further Studies Mathematics. 🎓 Pinelands High School, Cape Town — Where Excellence Meets Possibility! 💯is 100% in Further Studies Maths Extended — and yes, it’s possible! Meet Rebecca Loggenberg,…
European Girls’ Mathematical Olympiad – Somerset College
European Girls’ Mathematical Olympiad. Somerset College is incredibly proud of Olivia Castleden (Grade 9). Olivia has been selected to represent South Africa at the European Girls’ Mathematical Olympiad (EGMO) in…
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché
Wiskunde Prestige Prysuitdeling. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders se prestasies tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap. Leerders vat ‘n beker ontvang…
SA Mathematics Team Competition – St Andrew’s College
SA Mathematics Team Competition. The SA Mathematics Team Competition, sponsored by the Actuarial Society of South Africa, has been an annual event since 1990. The competition comprises 25 questions over…
FS-DoE Eskom Maths – Grey College
FS-DoE Eskom Maths. Twelve Grey College learners competed in the FS-DoE Eskom Maths Competition this past week. Grade 8: Grade 10: Grade 11: The winners who will participate in the…
Departementshoof Wiskunde – EHS nuwe Departementshoof
Departementshoof Wiskunde. Hoërskool Ermelo spog met hul nuwe Departementshoof Wiskunde, Me Dedré Schoeman. Dit is ’n groot eer en EHS wens haar alle voorspoed en seën toe vir die nuwe…
Bulgaria International Mathematics – Cayden Diener selected as member
Bulgaria International Mathematics. Cayden Diener, Grade 8 learner from Durban High School, has been selected as a member of one of four official South African teams. They will participate in…
“Cluster” Mental Maths kompetisie – Welkom Volkskool presteer
“Cluster” Mental Maths kompetisie. Welkom Volkskool is baie trots op hul sewe leerders wat mooi presteer het by die “Cluster” Mental Maths kompetisie. Baie mooi uitslae is behaal. Graad 4…
Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade – Jana Rossouw van JF gekies
Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade. Jana Rossouw, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Pan-Afrika Wiskunde Olimpiade (PAMO). Die Olimpiade vind in Kigali, Rwanda…
Int Wiskunde Olimpiade – Hugo Bruwer verteenwoordig SA
Int Wiskunde Olimpiade. Hugo Bruwer, graad 12 leerder van Hoër Jongenskool Paarl, is gekies as een van slegs ses leerders wat Suid-Afrika by die Internasionale Wiskunde Olimpiade in Chiba, Japan,…
SA Wiskunde Olimpiade – Welkom SA Wiskunde Olimpiade – Welkom Gimnasium na 2de rondte
SA Wiskunde Olimpiade. Welkom Gimnasium is baie trots op hul leerders, Talitha van Sittert, Skai van Wyk, Reynhardt Nel, Miquel Sardinha, Ivan Graaff en Kelly-Ann Weideman. Hierdie ses wiskundiges het…
Alpha Wiskunde – Elnettte van den Berg behaal 2de plek in SA
Alpha Wiskunde. Elnettte van den Berg van Hoërskool Eldoraigne, Centurion, hou haar skool se naam hoog. Elnette het die gesamentlike tweede plek vir Alpha Wiskunde in die land behaal. Sy…
Bio-Science Olympiad – Hoërskool Fichardtpark Bobaas
Bio-Science Olympiad. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het onlangs dié nasionale eerste plek met die “Bio-Science Olimpiad” behaal. Franco van Heerden (Graad 12) het op nasionale vlak ‘n uitmuntende tweede plek behaal.…
Wiskunde Kompetisie – Hoërskool Witteberg Wiskunde se baas
Wiskunde Kompetisie. Agt van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders het op Vrydag, 14 Oktober, aan die sesde provinsiale Wiskunde kompetisie deelgeneem. Drie leerders het geëindig onder die Top 3 in…
AMESA SA Maths Olympiad – Calvin Pillay and Leshay Ramdhin excell
AMESA SA Maths Olympiad. Glenwood High School learners Calvin Pillay and Leshay Ramdhin excelled at the AMESA South African Maths Olympiad. Calvin Pillay (Grade 12) and Leshay Ramdhin (Grade 12)…
Wiskunde – Jorries leerder blink uit in kompetisie
Wiskunde – Trystan van Eyk van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het deelgeneem aan die landswye Cum Laude Media 24 Wiskunde kompetisie. Trystan is een van 60 leerders in die…
Cluster Vlak EBW Uitdaging – Laerskool Westwood leerders neem deel
Cluster Vlak EBW Uitdaging. Drie leerders van Laertskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak Gr.7 EBW-uitdaging deelgeneem. Die leerders is JC Small, Elektra Skordis en Justin-Michael Ryan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Cluster-vlak hoofrekene/ Wiskunde – Hayley du Preez behaal 3de plek
Cluster-vlak hoofrekene/ Wiskunde. Drie leerders van Laerskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak hoofrekene en Wiskunde uitdaging deelgeneem. Die leerders wat deelgeneem het is Zander du Preez, Iowan Mann en…
Wiskundekompetisie – Benjamin Turner onder top 20 in Wes-Kaap
Wiskundekompetisie. Augsburg Landbougimnsium het dit weer gedoen! Op Donderdag, 28 Julie, het leerders van Augsburg Landbougimnasium deelgeneem aan die uitdunrondte van die jaarlikse Netwerk 24 Wiskundekompetisie. Laerskoolleerders in graad 6…
Wits Wiskunde Olimpiade – BVHS leerders vaar uitstekend
Wits Wiskunde Olimpiade. ‘n Aantal leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 18 Mei aan die eerste rondte van die Wits Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Die leerders het uitstekend gevaar en…
Admaths: Bennie Turner van Augsburg Landbougimnasium skitter
Admaths: Benjamin Turner, Graad 7, van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het vir die tweede keer hierdie jaar onder die Top 11 presteerders van AdMaths in die land, geëindig. Die Top…
PAN Afrika Wiskunde Olimpiade – Jana Rossouw, JF, verteenwoordig SA
PAN Afrika Wiskunde Olimpiade. Jana Rossouw, ‘n Graad 10 leerder van Hoërskool Jim Fouché is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die PAN Afrika Wiskunde Olimpiade. Hierdie olimpiade vind gedurende…
Mental Maths – Hoërskool Reitz leerders presteer
Mental Maths. Drie van Hoërskool Reitz se graad 3 leerders het by Primêre Skool JA Malherbe van Petrus Steyn deelgeneem aan die Mental Maths kompetisie van die Distrik. Die leerders…
A+ Maths – Primêre Skool Naudeville leerders skitter
A+ Maths. Naudies het 21 Mei deelgeneem aan A+ Maths in Bloemfontein. Drie leerders het die Kampioen van kampioene behaal en twee leerders kampioene. Die volgende leerders is Kampioen van kampioene:…
Mental Maths – Truida Kestell wiskundeleerders blink uit
Mental Maths – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem se wiskundeleerders het uitgeblink in die Mental Maths kompetisie en het deurgedring na die distrikrondte. Congratulations to the learners who went…
Leerder wenner in wiskunde streekskompetisie
Leerder wenner in wiskunde: Ezelle Ehlers van Welkom Volkskool het die naweek van 4 September aan die jaarlikse A+ Students Wiskunde streekskompetisie deelgeneem. Sy het ‘n toekenning gewen in haar…














