Admaths: Benjamin Turner, Graad 7, van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het vir die tweede keer hierdie jaar onder die Top 11 presteerders van AdMaths in die land, geëindig. Die Top 11 het almal 100% behaal in die tweede kwartaal se toetse.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf