OVS Agri Barbarianspan. Hoërskool Witteberg het nege rugbyspelers wat ingesluit is in die OVS Agri Barnarianspan: Nico van Rensburg (kaptein), Christiaan Schoonraad, Jacques du Preez, AJ Nel, Gerhard Stone, CF Barnard, Janus Breytenbach, Helgard Fouche en Jared Matthysen.
Mnr. Dolf van Rensburg is die spanbestuurder, Mnr. Jaco Ackerman en Mnr. Christo van der Nest is die afrigters.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf