Cluster-vlak hoofrekene/ Wiskunde. Drie leerders van Laerskool Westwood in Boksburg het aan die Cluster-vlak hoofrekene en Wiskunde uitdaging deelgeneem. Die leerders wat deelgeneem het is Zander du Preez, Iowan Mann en Hayley du Preez.
Laerskool Westwood is baie trots op Hayley du Preez wat ‘n derde plek behaal het.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto verskaf