PAN Afrika Wiskunde Olimpiade. Jana Rossouw, ‘n Graad 10 leerder van Hoërskool Jim Fouché is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die PAN Afrika Wiskunde Olimpiade. Hierdie olimpiade vind gedurende Junie plaas in Morocco.
Jana verwerf dus ook haar Protea kleure.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf